Méér Gesinskrag – Walk Thru The Bible

R60,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: C001-B010 Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 0869979140
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Dit is maar enkele van die aktuele onderwerpe in Méér Gesinskrag wat julle as gesin sal lei op die paaie van ‘n geestelike avontuur. In hierdie innoverende dagboek kan julle as gesin die topkwessies wat gesinne vandag raak, saam aanpak. Terwyl julle die skatte in die Woord van die Here ontdek, sal julle agterkom hoe nuwe kommunikasiekanale tussen julle oopgaan. Julle as gesin sal nader aan God én aan mekaar groei. Méér Gesinskrag bied julle 52 verskillende onderwerpe een vir elke week van die jaar.

Dag een van elke onderwerp gee julle ‘n omskrywing van die onderwerp en ‘n kernvers om julle gesprek aan die gang te kry.

In die volgende vier dae sal julle die antwoorde op ‘n nuwe vraag oor die onderwerp ondersoek terwyl julle

‘n kontemporêre verhaal lees,

kyk na die kernverse in God se Woord, en

dié Bybelse waarhede en beginsels beproef en toepas in julle elkedagse lewe.

Wandel ‘n paar minute elke dag deur die Bybel saam met Méér Gesinskrag ‘n Bybelstudie-dagboek van Walk Thru the Bible wat gesinne bymekaar- bring en laat saamgesels oor God en Christelike waardes wat werklik saak maak. En maak só van julle gesinstiltetyd ‘n avontuurlike ontdekkingstog.

Vendor Information