SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
In Navolging van Christus – Stephan Joubert
R30,00
Padded hardcover. A very small tear on the side of the front cover. Slightly stained bottom edge – does not show much on the photo. Otherwise, it does not look like the book has been used much – if at all.
1 in stock
- Free buyer protection
- No hidden costs
- Bundling per vendor - just add to cart
Description
‘n Boek met 365 daaglikse oordenkings.
Enige volgeling het ‘n leier nodig. ‘n Bloudruk, ‘n handleiding waarvolgens hy sy tree kan rig en kan seker maak sy leier se voorbeeld is duidelik in sy lewe. Ook Jesus se volgelinge het so ‘n bloudruk nodig. En watter beter voorbeeld is daar as Christus self?
Met In navolging van Christus gee Stephan Joubert ‘n profile van Jesus Christus sodat elke leser in pas kan kom met Hom. Dit beteken dat ons opnuut tyd moet vir stilword by God sodat ons kan vorder op die pad van die lewende Here.
Kom stap in hierdie dagboek saam op ‘n roete van liefde en genade, en groei deur 365 dagstukke al meer in jou Christusgelykvormigheid.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
-
The Next Accident – Lisa Gardner
R40,00 -
Sure Footing in a Shaky World – Kathy Collard Miller
R20,00 -
Paultjie se Sprokie – Corhard
R25,00 -
Roy of the Rovers Annual 1987
R30,00 -
A Girl Walks Into A Bar: Your Fantasy, Your Rules – Helena S. Paige
R45,00 -
Die Doktersboek van Tuismedisyne vir Vroue – Sharon Faelten
R100,00