SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Daar word daagliks soveel aansprake gemaak op die hedendaagse vrou se tyd en energie dat sy baie keer haar persoonlike stiltetyd saam met die Here inboet. Met verloop van tyd voel sy dan moedeloos, terneergedruk en ontevrede met die lewe.
In Elke dag ‘n vreugdepad help beminde outeur Nina Smit vroue om weer vreugde in die lewe te ervaar. In 52 weke ontdek ons hoe om ons elke dag opnuut daarop in te stel om God se stem op elke terrein van ons lewe te hoor. As ons tyd maak om God se stem te hoor, sal ons weet wat Hy wil hê ons moet doen. So sal ons leer om weer ons vreugde in Hom te vind.
Smag jy na ‘n dieper verhouding met God? Hunker jy na ‘n vreugdevoller wandeling saam met die Here?
Dan is Elke dag’n vreugdepad die ideale boek vir jou.
Vendor Information
- Store Name: The Trading chain - Brackenfell
- Vendor: The Trading chain - Brackenfell
- 5.00 rating from 1 review