Tronkhond – China Mouton

🌴 Seller is currently on holiday. Purchases are temporarily disabled.

R120,00

Estimated delivery: 2–9 business days

Hierdie kopie is soos nuut.

Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Tronkhond is ‘n unieke storie oor ‘n deel van die samelewing, tronke, wat mens nie aldag ‘n kykie op kry nie.

Die skrywer, China Mouton, was langer as drie dekades hondemeester in maksimumsekuriteit-gevangenisse. Hy en sy honde was in die voorfront wanneer tronkgevegte uitgebreek het. In diê tyd was hy ook maar ‘n strawwe roker en drinker, met ‘n huwelik wat op die rotse was.

Sy eerste pos, toe hy maar net 16 was, was op Robbeneiland. Daar maak hy kennis met ‘n gevangene met ‘n breë glimlag, en ‘n besonderse bokstegniek. Drie raaie wie dit was … nee nie Ronald McDonald nie. Dit was Nelson Mandela. Hy vertel hoe hulle saans saam ‘n afgedopte eier en ‘n geselsie gedeel het.

Ook is dit die honde wat hy hanteer het mens sal bybly. Mouton erken hy sukkel steeds om sy gevoelens te wys, maar sal maklik luidkeels aan’t tjank gaan oor ‘n lojale brak wat dierehemel toe is.

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.