God Gee Om – Maretha Maartens

R25,00

Some light scratches on back cover and other minor signs of shelf wear. Date written in ink and price written in pencil on a non-essential page. No dog ears.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Description

Wanneer ‘n mens siek is, ervaar jy ongekende emosies.

* Jy voel eensaam en verwyderd van die wêreld om jou.
* Jy worstel met skuldgevoelens en vrae oor die sin van jou bestaan.
* Jou sterflikheid word ‘n realiteit wat jy nie meer kan vermy nie.
* ‘n Vrees vir pyn en die dood maak hom van jou meester.
* Jy twyfel selfs of jy aanspraak kan maak op God se genade.

In hierdie donker tyd bied algemeenhede en mooi trooswoorde maar weinig troos.

Gelouter in haar vuuroond van lyding skryf Maretha Maartens in God gee om oor die groot dinge wat God vir haar gedoen het. Sy praat met lydendes oor die donker dieptes en oor die Lig wat daar was; oor sterwensangs en die groot Geneesheer.

‘n Boek wat troos en versterk – nie net vir siekes of lydendes nie, maar vir elke mens wat die pad nog moet loop.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.