Die Woord Bybeldagboek – Andries Enslin

This seller is currently on holiday.

R100,00

Soos nuut. Geen merke of krappe.

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: C001-B036 Categories: , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Hardcover

Description

Nog selde is die Goeie Nuus so prakties en so passievol verduidelik soos in Die Woord Bybeldagboek. Andries Enslin gesels in hierdie dagstukkies gemaklik en reguit met almal wat honger is om te hoor wat God se Woord vandag vir ons wil sê.

Hierdie Bybeldagboek bied vir elke dag van die jaar ‘n treffende boodskap na aanleiding van ‘n “lewensvers” uit die Woord. Die Bybelwoorde van eeue gelede word dan prakties toepaslik gemaak vir almal wat in ons komplekse wêreld as opregte gelowiges wil leef.

Soos in sy TV-uitsendings praat die skrywer hier die taal van die hart. Hy konfronteer sy lesers met geestelike uitdagings: “Kom, klim op God se operasietafel sodat Hy jou ‘n nuwe hart kan gee ‘n hart wat God se gebooie wil volg, en dit geniet!”

Daar word elke week ‘n aktuele tema behandel waarby die daaglikse oordenkings dan aansluit, soos jou identiteit as kind van God, vryheid, versoekings. keuses, ons samelewing, gesindhede, egte godsdiens, lewenskuns en talle meer.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.