Man op pad na môre – Johan Smit

R40,00

Looks slighly used. Two names are written on the inside of the cover.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 1868294986
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Hiermee wil die skrywer spreek tot alle Suid-Afrikaanse mans. Die manier waarop ‘n man glo en die klimaat waarin hy geleer glo het, word onmiskenbaar deel van sy verwysingsraamwerk. Die Christelike tradisie en die invloed van die Christelike kerk het sonder twyfel op die meeste Suid-Afrikaanse mans ‘n merk gelaat.

Die moderne Suid-Afrikaanse man staan ook op ‘n baie unieke oorgangstyd in die geskiedenis weereens gebind aan ‘n bepaalde lewensstyl, geanker in bepaalde tradisies. Dié oorgangstyd word gekenmerk deur verwikkelinge soos “transformasie”, “godsdienstige vervlakking”, “seksuele bevryding”, “geweld”; omstandighede wat dit anders maak om vandag in Suidelike Afrika ‘n man te wees as op enige ander plek in die wêreld.

Dit is dan die skrywer se doel om dié unieke maar dikwels verdwaasde en verdwaalde man toe te rus om met dié anderse omstandighede rekening te hou. Aspekte wat onder meer bespreek word, is universeel en tydloos en vertolk in ‘n tipies Suid-Afrikaanse lewenstyl:

Oorwinnings, mislukkings en drome

Pa en seun

Die man en sy God

Die man op soek na sekuriteit

Die man en sy aardse skatte

Die man met mag in sy hande

Vendor Information