Yes! Vir Jesus – Louis Malherbe

R30,00

Published in 2005. The first non-essential page is incomplete (therefore the “fair” condition), otherwise the book is in very good condition. Minor shelf wear. Tight binding, no dog ears and no creases on the spine.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Fair
ISBN: 0796303878
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

“Wat maak jy as jy voet in die hoek sit en skielik is hier ‘n kar reg voor jou in die pad? Jy skop remme vas, maar die brieke lock en daar’s niks… Jy gly net. ‘n Geweldige slag… die volgende oomblik is als verby en jy kyk die Man van Nasaret in die oë! Dan tel jou bankbalans nie meer nie, Pêl, ook nie jou adres in Waterkloof nie. Dit maak nie saak of jy arm, ryk of suksesvol was nie. Al wat dan saak maak, is of jou naam in die Boek van die lewe geskryf staan.”

Dit was Louis – of hy nou met sakemanne, dosente, studente, skoliere of wie ook al gepraat het: Almal het presies geweet wat hy bedoel.

Louis Malherbe se Menswees-seminare was baie bekend en gewild. In duidelike taal en op sy kenmerkende manier het hy mense uitgedaag om vandag die soort mens te wees wat God van ons verwag. Ongeveer 800 mense het op ‘n Saterdagoggend gedurende Augustus 1986 in die Pluimbal-saal van die Universiteit van Oranje-Vrystaat een van sy Menswees-seminare wat hy sou aanbied, bygewoon.

Hierdie boek is ‘n weergawe van daardie seminaar. Dit is vandag nog net so aktueel en prakties as toe hy dit aangebied het. Die uitdaging om in ons wêreld God se mens te wees, geld nog steeds.

Vendor Information