SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Finesse Redakteurskeuse
Jou tiener is soms jou grootste vreugde, soms jou grootste frustrasie en soms jou grootste bekommernis.
Miskien is jou ook ‘n ouer wat wonder hoe om te reageer as jou kind op jou skree en ‘n deur toeklap. in die nag wakker lê oor jou kind wat met ‘n ou of meisie wil uitgaan, lank voor jy dink hulle is gereed vir ‘n verhouding.
nie weet hoe om jou kind naby aan God en die kerk te hou nie.
ernstig daaroor voel om jou kind te beskerm teen die gevare van dwelms, alkohol en negatiewe groepsdruk.
jou kind die lewe wil instuur met ‘n gesonde selfbeeld, lus vir die lewe en ‘n visie vir die toekoms.
Dan is hierdie gids vir jou!

Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop