Liefde In Die Nuus – Stephanie Nieuwoudt

R40,00

In very good condition, however, the name of a previous owner is written in pen on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Die liefde is onvoorspelbaar en wispelturig. Dis in ons aard om te soek na die een persoon om jou lewe mee te deel, en min dinge is so bevredigend soos om verlief te wees. Ons vind dit ook oneindig interessant en stimulerend om oor ander mense se liefdesintriges te lees.

Liefde in die Nuus is ‘n versameling verhale oor Suid-Afrikaners, soos in koerant- en tydskrifartikels vertel. Dit is ‘n allegaartjie bestaande uit roerende én bisarre ware verhale wat die uiteenlopende aard van die liefde illustreer – soms vermaaklik, en soms stem dit tot nadenke…

Stephanie Nieuwoudt is ‘n vryskutjoernalis. Sy het in die suburbs net buite Johannesburg grootgeword. in ‘n tyd toe kinders nog in die strate gespeel het en daar nie hoë mure om elke erf was nie. Sy woon tans in Nairobi, Kenia, vanwaar sy gereeld na ander lande in Afrika reis.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.