Description
Op 33 kry Debora de Waal haar eerste baba. Maar weet nie hoe word mens ‘n ma nie. Deur dagboekinskrywings deel hierdie snaakse, neurotiese, cool nuwe ma haar vrese oor die pienk vreemdeling wat sy moet groot kry. En oor Hendrik, oornag ‘n besorgde vader.












