Duet vir die Lewe – Phillip & Ella Kotze

This seller is currently on holiday.

R50,00

This copy is like new.

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: C001-B011 Categories: , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover

Description

Duet vir die Lewe is ‘n inspirerende dagboek vir jonk-van-gees paartjies van alle ouderdomme wat die uitdaging aanvaar om, te midde van ‘n verwarde wêreld, ‘n vervulde lewe in Christus te lei. Geskryf deur die bekende sangpaar Phillip en Ella Kotze, wat nie net lewensmaats nie, maar ook geloofsmaats is, bied hierdie boek leiding oor hoe paartjies mekaar kan ondersteun en help groei om al hoe meer soos Jesus te word.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.