In Die Tyd Van Die Gif – Dana Snyman

R145,00

Uitgegee deur Tafelberg, 2021. Sagteband, 272 bladsye. ISBN 9780624090885.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

In Die Tyd Van Die Gif vertel van diepte, menslikheid, pyn, verlies, maar ook geloof en hoop. ‘n Versameling kortverhale en waarnemings wat fokus op die eerste 18 maande van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika. Dit begin met die euforie van die Springbokke se oorwinning in die Rugbywêreldbeker in 2019, en verskuif dan na die skielike verandering wat die pandemie in almal se lewens gebring het.

Vendor Information

  • Store Name: Etcetera
  • Vendor: Etcetera
  • No ratings found yet!

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.