Description
Die 22 opwindende hoofstukke in Openbaring gaan oor die erkenning van God se alleenheerskappy op aarde. Daar is vier dele in Die A-Z van Openbaring wat wys hoe die visioene, beeldspraak en simboliek van Openbaring sinvol verstaan kan word. ‘n Register van belangrike onderwerpe word ook ingesluit. Veral hedendaagse tegnologiese vooruitgang lei ons al meer om antwoorde te soek. Gaan ons dit vind?

























