Passievrug – Karel Glastra Van Loon

R135,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

LW – Sensitiewe taalgebruik! ‘n Nederlandse skrywer se debuutroman. Uitgegee deur Queillerie in 2002, 236 bladsye. ISBN 9780795800139.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Etcetera

5.00

(1 Review)

Description

Passievrug gaan oor passie en oor die vrug van passie. Armin, die protagonis, kom 10 jaar ná die dood van sy vrou, Monica, agter dat hy onmoontlik die pa van hul seun, Bo, kon wees. Hy en sy nuwe minnares, Ellen, probeer om ‘n kind te hê, maar tevergeefs. Hy gaan vir ‘n vrugbaarheidstoets en die bevinding is dat hy aan ‘n genetiese afwyking ly. Dus, wie is Bo se pa? Hierdie is ‘n vernuftig gestruktureerde roman, vol ongebonde seksualiteit.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.