Omnibus 3 – Christine Le Roux

R120,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format            :           Paperback/Sagteband
Book Condition       :           Very Good/Baie Goed
No. of pages             :            260
ISBN Code                :            978-0-624-04780-3
Dimensions              :           214 x 137 x 25mm

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Omnibus 3 sluit drie prag verhale in uit die pen van Christine le Roux

Die ontbrekende helfte (1995): Yvette Faure word deur ‘n agentskap as sekretaresse gestuur na professor Rabe se huis. Sy kom af op chaos – stapels onuitgepakte bokse boeke wat oral rondstaan, en, om alles te kroon, ‘n verstrooide professor wat duidelik nie net ‘n sekretaresse nodig het om sy lewe te orden nie.

Liefde uit die stormnag (1993): n Kunstenares soek skuiling in ’n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met ’n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik wat hierop volg, plaas haar lewe in gevaar en sy wor dei teiken van ontvoerders wat losgeld eis.

Teësinnige erfgenaam (1994): Wanneer die 28-jarige Melissa van Eeden na haar afgesonderde grootwordjare skielik ontdek dat sy die erfgenaam is van ’n skatryk man, weet sy nie hoe om haar nuutgevonde vryheid te hanteer nie. Selfs die simpatieke hulp van die prokureur wat as haar trustee aangestel is, kan haar nie oortuig dat sy maar die lewe met albei hande mag aangryp nie.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.