Lippetaal – Frieda De Villiers

R15,00

Preloved book. Very good condition. No loose pages, no torn pages, no markings.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Willemien Malan koop na haar egskeiding ‘n gesondheidsrestaurant in Kaapstad. Omdat sy met dowes gewerk het, kan sy goed liplees, maar sy besef dit kan klante in haar restaurant afskrik.  Hulle mag dit as ‘n skending van hulle privaatheid beskou, en sy wil haar restaurant nie laat skade ly nie.

Op ‘n dag kom twee mans die restaurant binne en sonder dat sy wou, liplees sy die een man se vraag aan die ander:  Wanneer betaal jy my vir die moord?”

Willemien se oproep aan die polisie ontketen ‘n reeks gebeure en misverstande, en sy raak teen haar sin betrokke by die saak.  Maar sy ontmoet ook die aantreklike baasspeuder, Alfons Visser …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.