Pragtuine op Klein Skaal in Suid-Afrika – Godbold-Simpson et al.

R50,00

A good-looking book with very little sign of wear or use. Some light scuffing on cover.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Pragtuine op Klein Skaal in Suid-Afrika, wat deur drie kenners van die onderwerp saamgestel en geskryf is, is ‘n noodsaaklike handleiding vir elke tuinliefhebber wat net ‘n klein area het waar hy of sy ‘n tuin kan uitlê.

  • Of jou tuin blootgestel is aan die wind en weer en volle son, en of dit beskut en skaduryk is, Pragtuine op Klein Skaal sal jou inspireer om dit te omskep in ‘n ‘buitevertrek’ waar jy kan ontspan en die natuurlike skoonheid van die omgewing kan geniet.
  • Dit kan baie moeilik wees om ‘n klein tuin te beplan en te ontwerp, Pragtuine op Klein Skaal gee raad oor hoe jy die perseel kan beoordeel, die grond kan evalueer en die uitleg van jou tuin kan beplan, wat jou vereistes ook al is.
  • Pragtuine op Klein Skaal sal jou inspireer om jou idee van ‘n droomtuin te verwesenlik – of jy nog altyd ‘n tradisionele kothuistuin wou gehad het, min tyd vir onderhoud het het maar nietemin ‘n tuin geniet, of dalk hou van ‘n rustige Japannese tuin waar jy kan mediteer.
  • ‘n Omvattende plantlys gee waardevolle inligting oor watter plante dwarsdeur die jaar plesier en bevrediging sal verskaf en geskik is vir ‘n klein tuin en vir bepaalde tuinstyle.

Vendor Information