SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
As ouer is dit grootste verantwoordelikheid. Maar in ons era van vinnige kommunikasie, weet min van ons hoe om ons gesinne met God in aanraking te bring. Ontdek die wese van gebed en ervaar die vreugde daarvan om julle lewe lank as gesin met die Verlosser te kan kommunikeer. Geselsvrae wat die gedagtes prikkel, sal julle en julle kinders help om God in ‘n nuwe lig te sien. Skrifgedeeltes, hedendaagse verhale van beantwoorde gebed, en geinspireerde aanhalings sal julle en julle gesin aanmoedig om ‘n verfrissende en lonende lewenslange pad saam met God te begin.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop