Leef voluit en vreesloos – Joyce Meyer

R40,00

Some minor markings on the spine. Spine has no creases. Book shows some minor shelf wear with scuff marks and bumped corners. No dog ears.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 9781415301432
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na ‘n lewe van selfvertroue. Dit het ook gegroei uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Deur Joyce se kenmerkende reguit, praktiese aanslag sal jy leer om die struikelblokke na ‘n lewe van selfvertroue te identifiseer en te oorkom; bemagtig te word deur voldoende voorbereiding vir jou taak: van onafhanklikheid na afhanklikheid van God te beweeg, en die karaktereienskappe van ‘n vrou met selfvertroue te ontwikkel.

Vroue is ‘n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Hulle is sensitief, kreatief, meelewend en talentvol. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue ‘n opwindende, betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap.

Vendor Information