Omnibus 4 – Christine Le Roux

R120,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format          :           Paperback
Book Condition     :           Very Good
No. of pages           :           480
ISBN Code              :           978-0-7981-5616-5
Dimensions            :           210 x 136 x 21mm
Weight                     :           590 g (0.59 kg)
Publisher & Date   :           Human & Rousseau in 2002

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Omnibus 4 waarin drie liefdesromans van hierdie gewilde skrywer byeengebring is

Skynglans van geluk, (1985): Elise, ‘n jong Suid-Afrikaanse skrywer wat al geruime tyd in Amerika bly, willig in om in ‘n regisseursvriend se nuwe film te speel. Sy is egter onthuts toe sy ontdek dat die manlike hoofrol gespeel sal word deur ‘n bekende filmster vir wie sy nie veel oorhare het nie.

‘n Vonk van liefde, (1994): Die swanger, Danielle Steyn, moet ‘n nuwe lewe aanpak na haar man se dood. Sy kry ‘n betrekking as bestuurder van ‘n gastehuis in die Karoo waar die eienaar van die plaas hom onverwags ook ontferm oor haar persoonlike welsyn, veral ná die koms van die baba.

‘n Nuwe begin, (1996): ’n Jong vrou ly aan geheueverlies na ‘n ernstige motorongeluk. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek tot haar ontsteltenis dat die mens wat sy blykbaar die laaste paar jaar was, nie juis ‘n aantreklike persoon was nie. Wil haar man haar regtig terughê?

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.