Omnibus 29 – Ena Murray

R140,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format : Hardcover/Hardeband
Book Condition : Good
No. of pages : 434
ISBN CODE : 0-624-03686-3
Barcode : 9780624036869
Publisher & Date : Tafelberg UItgewers in 1998

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Omnibus 29Die Verduin-Sage. ‘n Storie so ryk aan intrigue en sensasie, hartstog en skandale, liefdeskinkels en noodlotsdraaie, as die beste TV-sepie.

Die gesin Verduin (1983): Die eerste geslag van die gesiene en skatryk familie – aan hoof staan die formidabele Rolf Verduin, ‘n man wat sy fortuin gemaak het voor sy huwelik met Reina, sodat selfs sy nie weet presies hóé hy so ryk geword het nie… Hul oudste seun, Noort, toon reeds van jongs af dat hy sy pa se sakevernuf en leierseinskappe geërf het. Die ander twee seuns, Simon en Kas, probeer allerhande jakkalsdraaie gooi om nie deur die steeds groeiende familiesaak opgeslurp te word nie, maar te vergeefs: Rolf Verduin se invloed strek ver en wyd, en sy genade oor “swakkelinge” is min… Die twee dogters, Rut en Ziska, rebelleer teen hul outokratiese vader – immer op soek na aandag en aanvaarding. Ma Reina is magteloos om in te gryp, want ook sy dra ‘n geheim met haar saam. ‘n Geheim wat verwoesting kan saai…

Sondes van die vaders (1986): Ontmoet die tweede en derde geslag Verduins. Jong mans en meisies wat gewoond is aan die gerief van geld – báie geld – maar wat nog nooit nodig gehad het om self hard te werk daarvoor nie. Daar is Rikie en Alta Burger, die oudste kleinkinders van Rolf Verduin. Twee verwarde en verbitterde jong mense met ‘n diep grief teen hul ma, Rut Verduin – want sy was verantwoordelik vir hul pa se dood. Daar is ook Dolf Verduin, Noord en Miempie se aangenome seun, wat vreemd genoeg op ‘n druppel na oorlede Rolf lyk, en sommer van heel jongs af sterk sakevernuf toon. Maar sal hy mans genoeg wees om die wankelende Verduin-ryk te red? Slegs ‘n ware Verduin sal hierin kan slaag…

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.