Description
Omnibus 1 met drie lekkerlees-liefdesverhale
Liefde is ‘n sprokie (1985): Saam met die rabbedoe Rina en dokter Pieter op die plaas buite Otjiwarongo.
Erfgenaam vir die baron (1984): Saam met Chrissie as die gekoopte bruid vir die aantreklike baron Von Ludwiger.
Prins van die duine (1988): Saam met Marietjie Menanteau, wat vroeg in die agtiende eeu ontvoer is na die onherbergsame Kus van die Dood.












