SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Saskia de la Rey is in vervoering omdat haar geliefde, Tertius, uiteindelik terug is van Irak af. Hul herontmoeting verloop egter glad nie soos wat sy verwag het nie. Boonop word sy deur ‘n aantreklike vreemdeling dopgehou wat haar later na haar blyplek volg – in ‘n Maserati nogal.
Soos in die verlede neem sy haar Internet-kletsmaat, Konrad, in haar vertroue. Hy het haar al dikwels gehelp met inligting vir die kinder- en jeugboeke wat sy skryf.
Toe sy en Konrad mekaar uiteindelik ontmoet, kry Saskia die een skok en verrassing op die ander …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Speurder Annika Stel Ondersoek in – Elmarie Botes
R30,00 -
But Inside I’m Screaming – Elizabeth Flock
R30,00 -
Liefde in Venesie – Malene Breytenbach
R15,00 -
Sing A New Song – A Song Of Deliverance! – Lyndie McCauley
R30,00 -
Steekbaard: Die beste Afrikaanse hondestories – A.H. de Vries
R30,00 -
Die Woord Bybeldagboek & Die Woord Bybeldagboek2 – Andries Enslin
R50,00