Description
Gebed behoort ‘n voorreg en ‘n vreugde te wees. Om Te Bid: Van Plig Tot Plesier gee aan jou praktiese hulp vir aktiewe, eerlike gebed. Belangrike vrae word behandel soos meditasie en lofprysing mbt gebed. Bybelstudie vir individue of groepe word ook ingesluit. Gebed is die kern van ‘n Christen se bestaan waar kop, hart en hande saamwerk, en waar dit ‘n natuurlike, noodsaaklike, en normale handeling vir Christene is.












