Description
Al het die boek net 25 bladsye, is daar ‘n leeftyd vol wysheid vasgevang tussen die paar blaaie. Die boek is ook verskriklik skaars en word glad nie aanlyn opgespoor behalwe hier nie!
Op aandring van haar lesers het Ena Murray nog ‘n keur van gedagtes en lewenswaardes uit haar romans byeengebring on die stil oomblike van haar lesers te verryk.
















