Feitegids: ‘n Kernensiklopedie – Isabel Uys

R100,00

This book is in very good condition. The edges of the pages are browned a bit, and there is a name written in pen on the front page. There are torn or missing pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , Tag:
Book Condition: Very Good
ISBN: 9781868900657
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Wie…? Wat…? Waar…? Hoe…? Wanneer…?

Die feitegids is ‘n kernensiklopedie vir almal wat vinnig antwoorde soek – by die huis, in die klaskamer, van tuiswerk en skoolprojekte tot by blokraaisels en vasvraspeletjies.

Die boek bevat duisende feite, aantreklik gerangskik in 11 afdelings, met inligtingskassies en tabelle, foto’s en kaarte, en ‘n inhoudsopgawe en register wat dit maklik maak om inligting te vind – oor Suid Afrika, die heelal, die aarde, lande van die wêreld, geskiedenis, vervoer, die mens se ligaam, gesondheid, sport, die kunste, plante, diere, en baie meer.

Geen ander boek in Afrikaans bevat so ‘n verskeidenheid nie. In een, maklik hanteerbare band bied hierdie onmisbare naslaanbron betroubare inligting oor honderde plekke, mense, gebeure, uitvindings en ontdekkings. Van die onstaan van die wêreld tot vandag.

Vendor Information