Meer as net Brood – Hennie Symington

🌴 Seller is currently on holiday. Purchases are temporarily disabled.

Original price was: R70,00.Current price is: R50,00.

Estimated delivery: 2–9 business days

This book is in excellent condition, with all activities in the book still undone. No torn or missing pages.

Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Meer as net brood deur Hennie Symington is ‘n Bybelse dagboek vir vroue.

Brood. ‘n Vyfletter woord wat by baie van ons uiters aangename herinnerings ontlok. Dink maar net aan ouma se tuisgebakte brood met botter en appelkooskonfyt! Vir minder bevoorregtes is dit weer stapelvoedsel wat die leë kol op die aag darem ietwat vul. Net soos brood is die Woord va God die stapelvoedsel vir die siel wat deur beide ryk en arm verorber word. En spesifiek deur die hedendaagse vrou as méér as net brood beskou word. Die Woord is die kern en inspirasie van haar krag vir elke dag, haar menswees, haar uitreik na ander in nood, haar dade en haar wêreld.

Aan die hand van Meer as net Brood word die hedendaagse vrou gedwing om met nuwe oë te kyk na haarself en die wêreld waarvan sy deel is. Sy word gekonfronteer met háár bekommernisse en skuldgevoelens.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.