My allerbeste vir Sy Hoogste – Oswald Chambers

R50,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In good condition for a used book. Cover might be slightly worn.  The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

My allerbeste vir Sy Hoogste deur Oswald Chambers is ‘n uitsonderlike Christelike boek met sy geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe.

Hierdie uitgawe van My allerbeste vir Sy hoogste se 366 dagstukke is maklik leesbaar en verstaanbaar. Tog het nie een enkele waarheid verander sedert die oorspronklike uitgawe nie. Hierdie eietydse weergawe van dié boek, wat wêreldwyd deur baie as een van die gewildste Christelike boeke ooit beskou word, is ’n vreugde om te lees en oor na te dink. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om ’n beter dienaar van Christus te word nie.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.