SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Rudolph de la Harpe maak geen geheim daarvan dat Christine se teenwoordigheid op Hohenheim hom irriteer nie. Hy’s bruusk, ongeduldig, kwasterig.
Maar Christine byt vas. Sy hoort hier op dié wynplaas. Dis hier waar haar man ‘n maand na hul troue oorlede is. Waar sy haar prakties as wynmaker onder Rudolph se leiding gedoen het. En waar sy haar nou, na ’n jaar in Frankryk, as wynmaker wil vestig.
Haar pyn oor Guillaume is nog intens. Maar Rudolph fassineer haar. Maak haar terselfdertyd die hoenders in. En sy kom agter dat daar geheime is waarvan sy nie weet nie … en wat haar verlede én toekoms ten nouste raak.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
In Black and White – The Jake White Story – Jake White, Craig Ray
R70,00 -
Groepstate Tweede uitgawe – Cilliers, Rossouw, Faul
R200,00 -
Die A-Z van Klassieke Musiek – Koos Human
R50,00 -
Reclaiming desire – A guide to finding your lost libido – Goldstein, Brandon
R30,00 -
Kleispore van Cupido – Cornelia P du Plessis
R15,00 -
The bride’s diary – Lizelle Furter
R30,00