Description
About the Author
Quote by Ela Spence from LitNet:
“Ek wil dit egter benadruk dat ek geen letterkundige is nie. My werk bestaan net uit ligte ontspanningsleesstof. My romans is almal liefdesverhale waarvoor daar tog maar altyd ’n aanvraag bly.” (Die Transvaler, 14 November 1979)”
From Wikipedia:
“Ela Spence (1909–1997) was ’n Afrikaanse skrywer van liefdesverhale en jeugverhale. Sy verwerf veral bekendheid vir haar liefdesverhale en reeks boeke vir die jeug (onder meer die Tessa- Soekie- en Bokkie-reekse) As skrywer was sy besonder produktief en skryf deur die loop van haar loopbaan meer as 245 boeke.”





















