Karen Conran se lank gekoesterde ideaal om n eie prokureurspraktyk te vestig le aan skerwe na n onaangename hofsaak. Dan word sy gevra om n uitgeweke Rus, Misha Ivanovich, vertroud te maak met sy nuwe hartland.
Maar die aantreklike Mischa is onwillig om oor sy verlede te praat, en agter sy amberkleurige, broeiende oe skuil bitter geheime. Gaan Karen daarin slaag om sy vriendskap en vertroue te wen?