Van mense en Engele – Wille Martin

R15,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-0-7993-5738-7
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Dokter Ralda Schmidt se dogtertjie, Tharina, is so fraai soos ‘n slaappop – maar net so passief. Dan ontdek professor Erna Roodt iets wat ‘n radikale invloed kan he op menslike ontwikkeling. Durf Ralda hoop dat die nuwe ontdekking Tharina sal help?

Tot haar verbasing kan sy in haar tyd van noodop die dinamiese Philip Herselman staatmaak.  Hulle het voorheen ‘n verhouding gehad en hy het steeds die vermoe om haar asem weg te slaan.  Maar hoe sal hy reageer as hy van haar verlede uitvind?  Sal hy haar ook verag soos Tom, haar eksman?

Toe Tom skielik terug is in Suid-Afrika en eise stel waaraan sy nie wil of kan voldoen nie, weet Ralda nie vir seker dat Philip lojaal sal wees nie…

Vendor Information