Al die dae van my vrouwees met God – Maretha Maartens

R40,00

Large hardcover. Good, but near Very Good. Very minor shelf wear visible. Looks like it has not been used much – if at all. Back cover has old sticker residue and a black in mark over the barcode.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 1770000690
Book Cover: Hardcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Tyd is ons kosbaarste besitting, en dan veral tyd saam met ons Skepper. Maar hoe versigtig ons ook al ons planne beraam, iewers glip daardie klein jakkalsies van elke dag deur wat ons versigting-beplande lewe keer op keer in ‘n totaal ander koers stuur en ons geloofslewe op sy kop keer.

In hierdie dagboek ontmoet jy vir Priscilla, ‘n fiktiewe vrou wat net sowel jy of jou vriendin kon gewees het. ‘n Vrou met die bekommernisse, vreugdes, af-dae en krisisse van die hedendaagse vrou. Diep in haar gemoed het elke Priscilla die begeerte om God se wil te ken. Om daarin te leef. Elke gelowige vrou wil God se stem hoor. Die 366 dagstukke het een kernboodskap: “Net God kan sy godsvrug in jou lewe ontsluit. En jou beste tyd sal aanbreek wanneer jy op jou lewensreis binne God se wil is.” Saam met Priscilla ontdek die leser om sin in seermaakdinge te sien, die geloof te behou en in God se liefde te leef.

In Vrouwees met God wil Maretha elkeen van ons vergesel deur ‘n jaar van besinning en groei, gebed en blydskap in die Here.

Vendor Information