Die Tehran-Inisiatief – Joel C Rosenberg

R50,00

Estimated delivery: 2–9 business days
🚚 Free delivery from this seller on orders over R500

1 in stock

Large softcover in very good condition. Some minor signs of shelf wear. Little sign of use: no creases on the spine, no dog ears.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R69 — No added fees

Description

Die Tehran-inisiatief is ‘n spanningsverhaal wat afspeel in die hedendaagse Midde-Ooste en hou New York Times-topverkoper-outeur Joel C. Rosenberg lesers se aandag vasgevang met sy boeiende skryfstyl.

CIA-agent David Shirazi en sy span is in Die Tehran-inisiatief op ‘n belangrike sending wat die wêreld van ‘n katastrofe kan red. Sal hulle ‘n kernoorlog tussen Iran en Israel kan verhoed? Hierdie oorlog sal nie net verwoesting in die Midde-Ooste saai nie, maar wereldwyd oliepryse die hoogte laat inskiet en ‘n geweldig negatiewe impak op die wêreldekonomie hê…

Die aksiebelaaide intrige in Die Tehran-inisiatief word so lewensgetrou beskryf, dit laat jou wonder: Is dit fiksie, of is dit werklik? En se nou dit gebeur regtig?

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.