Flenters: Hoe omgee lewens kan verander – Lina Du Plessis

R60,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: C001-B018 Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 978-0-7963-1784-1
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Toe Lina du Plessis in 2007 ‘pleegsorghuis vir weeskinders erf, het dit reeds ‘n jaar lank leeggestaan. ‘n Woesteny het op haar gewag … Kompleet met XXXL rotte wat tussen die 36 inwoners rondgeskarrel het. Boonop was Handy Andy en seep hier ‘n luukse – mieliepap was heel boaan die inkopielysie.
Maar Lina teruggedeins nie en besluit om ‘n permanente verskil te maak -om werklik Jesus se hande en voete te word. Só word sy pens en pootjies ingetrek in die wêreld van weeskinders. Sy beleef die mengsel van utdagings en pret wat met die daaglikse lewe in ‘n pleegsorghuis gepaardgaan: van Kerskonserte en begrafnisse vir katte to tandartsafsprake en seevakansies vol vloermoere. Dan was daar nog die wilde rit in ‘n Casspir.
Flenters is ‘n versameling verhale oor gebrokenheid en die hartseer van die lewe, maar dit wys hoe daar tussendeur ook flentertjies humor en hoop te vinde is. Die verhale uit Lina se eie ervaring getuig hoe God op wonderbaarlike wyses in die lewe van sy kinders ingryp.

Vendor Information