Die Bybel Is Tog Reg – Werner Keller

🌴 Seller is currently on holiday. Purchases are temporarily disabled.

R120,00

Estimated delivery: 2–9 business days

This book has some damage to the cover (as seen in the photo). The inside of the book, however, is as good as new.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Die oorspronklike uitgawe van hierdie boek het in 1955 in Duitsland verskyn, en reeds ‘n jaar later is dit in Afrikaans vertaal onder die titel Die klippe het dit uitgeroep. Weldra was die pakkende werk uit die pen van die Duitse wetenskapskrywer Werner Keller ‘n wêreldwye treffer en is miljoene eksemplare daarvan in 24 tale verkoop. Oral – in die lesingsale van universiteite en by samekomste van Bybelstudie kringe, onder gelowiges en ongelowiges – is die opsraakwekkende boek druk bespreek en het dit mense met nuwe oë na die Heilige Skrif laat kyk.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.