Dansend na die lig – Kobus Anthonissen

🌴 Seller is currently on holiday. Purchases are temporarily disabled.

R39,00

Estimated delivery: 2–9 business days

This book is brand new.

Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

‘n Bedrukkende onderwerp? Glad nie. Nie as jy oudword benader met die vrolike realisme van dr. Kobus Anthonissen nie. Dis dié dat hy so ‘n positiewe titel vir sy boek gekies het! Twee dinge is Dansend na die Lig nié:

1. Dis nie ‘n neerdrukkende relaas oor die ouderdom nie.

Uitgelate ontdek die leser dat ouer word – ‘n proses wat mens hier van 50, 60 af ongelukkig nie meer kan ontken nie! – heelwat verdere vrolikheid bied.

2. Dit ontken óók nie die realiteite van die ouderdom nie.

Onaangename werklikhede, wat so dikwels in die boeke oor die ouer jare weggeswyg word, is hier openlik ter sprake.

Maar om te erken dat die ouderdom lood in jou voete sit, hoef jou nie doof te maak vir die musiek van die lewe of jou te diskwalifiseer vir die dans na die lig nie.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.