Description
Die Belofte is ‘n verhaal wat ook die inspirasie agter die fliek The Vow was.
“Ek is nie n held nie. Ek het n belofte gemaak en hou daarby.” Dit is Kim Carpenter se reaksie as mense verstom staan oor hoe hy sy vrou deur die donkerste tye kon bystaan. Na n motorongeluk en ernstige kopbesering kan Krickitt Carpenter niks van haar man en hul verhouding onthou nie, maar albei bly by hul huweliksbeloftes.










