Description
Hoe lief het ek U wet! deur DS Dirk Viljoen is ‘n 1976 Bybelstudiekursus oor die Tien Gebooie. Dit het twaalf hoofstukke wat handel oor die 10 gebooie van die Bybel, aktiwiteite en vraestelle plus antwoorde is ingelsuit in die boek.
Bybelkor Bybelkorrespondensie- en skolingskursusse van die Hugenote-Kollege 1976.














