Stormie Omartian Oor Gebed: Omnibus – Stormie Omartian

R75,00

Effense vogtigheidmerke, verder soos nuut. Uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy in 2007, 222, 217 en 313 bladsye. ISBN 9781770005211.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Hardcover
Etcetera

5.00

(1 Review)

Description

Stormie Omartian Oor Gebed is ‘n saamgestelde uitgawe wat bestaan uit die volgende:

1. Die krag van ‘n vrou wat bid

2. Wanneer gelowiges saam bid

3. Die gebed wat alles verander

Dit bevat inspirasie vir ‘n dieper gebedslewe, die krag van gebed, en hoe om lofprysing en aanbidding ‘n prioriteit te maak.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.