Description
‘n Flentertjie Vryheid is die verhaal van twee kinders, ‘n boetie en ‘n sussie, wat wegloop uit ‘n kinderhuis om saam met hul pa te gaan bly. Hulle beland op ‘n klein dorpie. Hulle pa is egter nie daar nie maar ‘n beseerde man wat aan geheueverlies ly, daag by hul huisie op. Is hy dalk die persoon wat al lankal vermis word?














