Description
Maak die sleutels in Oordenkings Uit Jou Beste Lewe Nou! ‘n nuwe begin om positief te dink.
- Verbreed jou visie
- Ontwikkel ‘n gesonde selfbeeld
- Ontdek die krag van jou woorde en denke
- Maak jou los van die verlede
- Groei deur swaarkry
- Leef om te gee
- Kies om gelukkig te wees
Bybelse waarhede kan jou help om jou volle potensiaal te bereik. Elke dagstukkie begin met ‘n skrifgedeelte. ‘n Voorgestelde gebed word aan die einde ingesluit. Die boek vorm ‘n program wat oor 3 maande strek.

















