Projekte Vir Jou Omkapmasjien – Alma Schwabe

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Covered in plastic. Sellotape has stained the facing pages slightly.

Published 1992

85 pages

ISBN 0 624 03137 3

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

In Projekte vir jou Omkapmasjien neem Alma Schwabe die naaldwerkster by die hand en verduidelik hoe om die omkapmasjien te benut om speel-speel ‘n verskeidenheid van aantreklike artikels vir die huis en klerekas te maak.

Die verskillende projekte is van maklik tot gevorderd gerangskik en die aanwysings leer jou stap vir stap hoe om jou huis te verfraai, fyn Franse omkapwerk te doen en vinnig en netjies klere te maak.

Ook verskaf dit volledige inligting oor:

  • die verskillende omkapmasjiene
  • onderdele, instandhouding en werking van ‘n omkapmasjien (geen spesifieke model of fabrikaat nie)
  • deurryg van die gare
  • gares en materiale
  • stiktegnieke vir beginners
  • spanning
  • differensiële voer
  • oplossings vir algemene probleme

Alma Schwabe van Somerset-Wes is bekend as die skryfster van Kerspitborduurwerk, Kerspitontwerpe, 40 groot kerspitpatrone, Minikwilts, Geniet jou omkapmasjien en Geskenke vir die huis. Sy gee ook klas in kerspitborduurwerk en die gebruik van die omkapmasjien.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.