Omnibus 11 – Tryna Du Toit

R140,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format           :          Paperback/Sagteband
Book Condition      :           Like New/Soos nuut
No. of pages            :           510
ISBN Code               :           978-0-624-04636-3
Dimensions             :           140 x 15 x 215 mm
Weight                      :           500 g (0.50 kg)
Publisher & Date    :           Human & Rousseau in 1993

Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Omnibus 11 met vier heerlike verhale uit Tryna du Toit se pen

‘n Ruiker in die herfs: Paul Wagner was Margaret se eerste liefde, maar elkeen is met iemand anders getroud. Jare later is albei van hulle weer alleen. Het Paul haar nog lief of speel Magda Jooste nou ’n belangriker rol in sy lewe?

Vakansie op Kromrivier: Niek Jordaan nooi vir Anna Pauw saam na Kromrivier en daar leer sy hom beter ken. Nou wonder sy: Is Niek nog lief vir Coralie, sy eks-verloofde, en hoekom het hy Anna saamgebring vir die vakansie?

Die nimmer-nimmer-berge: Sarie de Klerk moet ná haar ma se dood na hul plaas terugkeer om vir haar pa en broer te kom huishou. Sy voel vasgevang in haar eensame bestaan, totdat die buurplaas ’n nuwe eienaar kry . . .

Ons ken almal vir Hermina: Hermina Greef moet ’n onderhoud voer met die beroemde skrywer Paul Walters. Maar Paul is sku vir publisiteit. Hermina beraam ’n slinkse plan om met hom kennis te maak, maar dan vang slim sy baas.

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.