Liefdesparadys – Madeleine Malherbe

R10,00

Preloved. Very good condition. No missing pages, no loose page and no torn pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Amelia kyk wke lank verlangend na die goue Labrador en sy baas wat soggens met die geel Volksie aangesnork kom om teen die koppie in die natuurreservaat uit te klim.  Sy is al so moeg om in die strate op en af te stap, maar alleen kan sy dit tog nie in die veld waag nie.  Eindelik skraap sy moed bymekaar en druk ‘n briefie onder die Volksie se ruitveer in.  Kan sy asseblief saamstap?

En so stap Tino Pantani en De Leeuw letterlik en figuurlik in Amelia se lewe in.  Van haar voorneme om die stappery saaklik en onpersoonlik te hou, kom nie veel nie.  Tino laat haar weer lus voel vir die lewe, laat haar van Ben vergeet, laat haar warm en veilig voel.

Maar gaan die geskiedenis hom weer herhaal?  Want net soos Ben, vertrek Tino landuit sonder enige beloftes … selfs sonder enige liefdeswoorde.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.