Omnibus 11 – Sarah Du Pisanie

R120,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format           :       Paperback/Sagteband
Book Condition      :        Like New
No. of pages            :         512
ISBN Code              :         978-0-624-07285-0
Barcode                   :         9780624072850
Publisher & Date   :         Jasmyn in 2015

Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Omnibus 11 met drie lekkerlees-liefdesverhale

Liefde per dosyn (2002): Christa van Graan moet teen haar sin op ‘n afgeleëplaas in Duits-Suidwes gaan skoolgee. Dis nie haar nuwe leerlinge wat haar bekommer nie, dis eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit. Sou hy haar na al die jare onthou?

Waar die Suiderkruis hang (2006): Die oggend toe die klompie ossewaens die lang, gevaarlike pad na Duitswes aanpak, kan die agtienjarige Katrien Kruger terugkyk op ses besonderse jare op die plaas Kommetjie. Toe sy as jong weesmeisie by die Liebenberg-gesin begin werk het, het sy nooit kon dink dat oom Stefaans soos ‘n pa vir haar sou word nie, en Danie en Karl soos broers. Maar aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wou Katrien nooit as ‘n broer dink nie. Op die trek het Faan egter net oëvir die blonde Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskoolmaniertjies. Op ‘n onsekere toekoms in ‘n vreemde land, moet Katrien ook klaarheid kry oor waar die liefde vir haar lê.

‘n Vrou vir Herman (2001): Herman van Rensburg, beesboer uit die verre Duitswes, kom op ‘n baie persoonlike sending Boland toe. Vrou soek – dis wat hy hier kom maak. Hy wil ‘n vrou soos Magriet hê- Magriet wat met sy ouboet getroud is, en ook sy voete onder hom uitgeslaan het …

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.