Omnibus 36 – Ena Murray

R150,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format : Hardcover/Hardeband
Book Condition : Like New
No. of pages : 384
ISBN CODE : 0-624-04172-7
Barcode : 9780624041726
Publisher & Date : Jasmyn in 2002

Book Condition: Like New
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Omnibus 36 drie prag verhale uit die pen van Ena Murray

Oase van geluk (1977): Om saam met jou jonger sus bekend te staan as die dorp se twee aantreklike oujongnooiens, is miskien nie so sleg nie. Maar as jou sus skielik harsloorkop verlief raak en trou, is dit seker net normal dat mens self ook begin smag na romanse en die klank van huweliksklokkies. Soos haar sus Martina, vind Isolde uiteindelik ook geluk, maar eers nadat sy ‘n behoorlike vuurdoop beleef aan die hand van haar nuwe swaertjie Kobus se outboet Zak daar op hul afgeleë Karooplaas…

Wanneer die nuwe dag breek (1963): Toe die jong Elfie en die wêreldwyse Renier die eerste maal ontmoet het, het hul albei geweet hulle het hul lewensmaat gevind. Maar hulle moes eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kon waardeer…

Môre lê ver (1978): Die verwende rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan word op sy kop gekeer toe ‘n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Teen haar wil en sin word sy ‘n baie belangrike lewensles geleer: dat ryk nie gelyk is aan beter nie. En diéles leer sy by Rocco Roux, haar pa se nuwe plaasbestuurder, wat sy verag om sy sosiale stand, maar onweerstaanbaar aantreklik vind as man…

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.