Keur 7 – Schalkie Van Wyk

R115,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Book Format           :           Paperback
Book Condition      :           Good
No. of pages            :            512
ISBN Code              :            978-0-624-04865-7
Dimensions            :           140 x 26 x 216 mm (14 x 2.6 x 21.6 cm)
Weight                     :           590 g (0.59 kg)
Publisher & Date   :           Melodie – NB Uitgewers in 2010

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart

Description

Keur 7 met drie pragtige verhale uit die pen van Schalkie van Wyk

Bloeisels in die wind (1983): Sonja Retief ontmoet die aantreklike Arno Landman… dis wat haar ouma Hannah hom genome. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. Dat ouderdom nie noodwendig ‘n skans om ‘n mens bou wat jou vrywaar van die pyn wat so lank, lank gelede in jou binneste gebore is, maar wat jy nooit werklik vergeet het nie.

Winter van heimwee (1983): Jacques is dood en almal beskuldig háár. Dié verwyt kan Hermien du Preez nog dra, maar dan betrap sy haar stiefma in ’n warm omhelsing met ’n onbekende vreemdeling, terwyl haar vader weg is op ’n sakebesoek. Met ‘n skok ontdek Hermien dat die man wat sy in haar stiefma se arms betrap het, haar tant Verina se buurman is, doktor Ferdinand Hoffman. Teen haar sin besef sy egter dat sy Paula, haar stiefma, se minnaar leer liefkry, al is hy reeds aan Lydia verloof. En om haar eie, hopelose liefde te verdoesel, dwing sy haarself in ‘n liefdelose verhouding met die dorp se grootste losbol. Hermien ontdek dat die lewe sonder moeite met spykerskoene oor jou stap… en dan moet jy steeds veg vir dit wat jy wil hê.

Ongetemde hart (2005): Tanya Hoffmeyr se liefdesdroom spat aan skerwe toe dokter Johan Neethling sy verlowing aan Ansunette Raath bekend maak, terwyl Tanya al die jare oortuig was hy is aan háár getrou. Sy vlug na die eksentrieke tant Ninon op Silwersee om van die skok te herstel. Hier ontmoet sy weer die welvarende, maar knorrige sakeman Bernard Zandberg, ‘n vriend van Johan. Aanvanklik stryk die twee nie – maar net toe dit lyk of hulle mekaar begin verstaan, verskyn die beeldskone Zania de Necker, Bernard se jeugliefde, weer op die toneel.. En dan daag Johan op, vasbeslote om Tanya terug te wen…

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.