Lyftaal – Allan Pease

R20,00

In good condition for a used book.  All pages are present; might have dog ears, but not torn. Cover might be slightly worn.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Mense sê nie altyd wat hulle dink nie. Met Lyftaal kan jy nou mense se ware gedagtes “lees” deur op hul gebare te let. Allan Pease is ‘n wêreldkenner van lyftaal – die kuns van kommunikasie sonder woorde. Deur fyn waarneming en oefening sal Lyftaal jou in ‘n japtrap leer hoe om:

  • te weet wanneer iemand vir jou lieg
  • jou meer aanvaarbaar vir ander mense te maak
  • te weet wanneer iemand van die teenoorgestelde geslag jou aantreklik vind
  • die samewerking van ander te verseker
  • suksesvolle onderhoude en sake-onderhandelinge te voer

Probeer dit vandag nog!

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.